Dewald Wasserfall
性别:男别名:未知生日:未知出生地:未知星座:未知Wasserfall is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep van Pretoria. Die groeplede is Dewald Wasserfall (sang en kitaar) en Larry Pullen (kitaar). Pullen is 'n klanktegnikus wat al met Prime Circle, Springbok Nude Girls, Nataniël en Nianell saamgewerk het. Hulle debuutalbum, Veralgemeen Jouself, is in 2007 uitgereik. Hulle tweede album, Asem In, is in 2008 uitgereik.