Elizma Theron
性别:女别名:未知生日:未知出生地:未知星座:未知Elizma Theron is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise. Sy is in Bethlehem in die Vrystaat gebore, maar het haar skoolloopbaan in Kuruman, Noord-Kaap begin en voltooi. Sy het ook in KykNET se sepie, Villa Rosa gespeel. Haar liedjie "Lapaside" was vir verskeie weke die nommer een-treffer op MK89.