LRC歌词
[ilingku:114]
[ver:v1.0]
[ti:Hoe Ek Voel]
[ar:Johannes Kerkorrel]
[al:Hoe Ek Voel]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]Hoe Ek Voel - Johannes Kerkorrel
[00:08.880]As ek jou kon vertel
[00:17.069]As ek jou net kon laat sien
[00:24.859]Sou ek 'n skilder opdrag gee
[00:29.169]Om 'n prent vir jou te verf
[00:33.319]En as hy eindelik klaarmaak
[00:37.439]As hy sy meesterstuk voltooi
[00:42.239]Sou jy weet jy sou weet
[00:45.989]As jy teen die tyd nog vergeet
[00:49.468]Hoe ek voel hoe ek voel
[00:57.988]Oor jou
[01:25.758]As ek jou net kon laat sien
[01:34.058]As ek jou net kon laat lees
[01:42.317]Sou ek 'n faxmasjien gaan huur
[01:46.587]En gedigte vir jou stuur
[01:50.737]En as jy anderkant dit kry
[01:54.917]As jy dit uithaal en jy kyk
[01:58.997]Sou jy weet jy sou weet
[02:03.457]As jy teen die tyd nog vergeet
[02:07.597]Hoe ek voel hoe ek voel
[02:15.417]Oor jou
[02:43.157]As ek jou net kon laat lees
[02:51.427]As ek jou net kon laat hoor
[02:59.736]Sou ek 'n koor na jou toe stuur
[03:04.126]Serenade in die laatnaguur
[03:07.806]En as jy wakker word een aand
[03:12.456]En jou vensters staan wyd oop
[03:16.536]Sou jy weet jy sou weet
[03:20.826]As jy teen die tijd nog vergeet
[03:24.976]Hoe ek voel hoe ek voel
[03:32.855]Oor jou
[03:41.915]Jy sou weet
[03:45.935]Jy sou dit weet
[03:50.144]Jy sou dit weet
[03:53.874]Jy sou dit weet
[03:57.973]As jy teen die tijd nog vergeet
[04:02.753]Hoe ek voel hoe ek voel
[04:10.521]Oor jou
文本歌词
Hoe Ek Voel - Johannes Kerkorrel
As ek jou kon vertel
As ek jou net kon laat sien
Sou ek 'n skilder opdrag gee
Om 'n prent vir jou te verf
En as hy eindelik klaarmaak
As hy sy meesterstuk voltooi
Sou jy weet jy sou weet
As jy teen die tyd nog vergeet
Hoe ek voel hoe ek voel
Oor jou
As ek jou net kon laat sien
As ek jou net kon laat lees
Sou ek 'n faxmasjien gaan huur
En gedigte vir jou stuur
En as jy anderkant dit kry
As jy dit uithaal en jy kyk
Sou jy weet jy sou weet
As jy teen die tyd nog vergeet
Hoe ek voel hoe ek voel
Oor jou
As ek jou net kon laat lees
As ek jou net kon laat hoor
Sou ek 'n koor na jou toe stuur
Serenade in die laatnaguur
En as jy wakker word een aand
En jou vensters staan wyd oop
Sou jy weet jy sou weet
As jy teen die tijd nog vergeet
Hoe ek voel hoe ek voel
Oor jou
Jy sou weet
Jy sou dit weet
Jy sou dit weet
Jy sou dit weet
As jy teen die tijd nog vergeet
Hoe ek voel hoe ek voel
Oor jou