LRC歌词
[ilingku:066]
[ver:v1.0]
[ti:Hasie]
[ar:Steve Hofmeyr]
[al:Hasie (Single)]
[by:]
[00:00.000]Hasie - Steve Hofmeyr
[00:05.430]Jou bruinoog nooi jou donkerkop
[00:08.023]Jou pannekoek jou lollipop
[00:10.310]Jou toetsie-toe jou sonnestraal
[00:12.958]Vir jou kom ek nog haal
[00:14.361]Go a medon
[00:15.257]Jou suikerriet jou witbeskuit
[00:17.489]Jou nuwe stoof jou moskonfyt
[00:19.985]Jou heuningnes jou vleispastei
[00:22.521]Vir jou wil ek nog hê
[00:25.001]En Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:30.145]Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:35.113]Hasie hoekom is jou stert so kort
[00:39.793]En wat het van jou stertjie geword
[00:42.493]Ek weet nie
[00:44.989]Jou appeltert jou mielieblaar
[00:47.245]Jou tortelduif jou koringaar
[00:49.645]Jou sak vol goud jou diamant
[00:52.101]O ek is aan die brand
[00:54.762]Jou dadelpit jou suikerbos
[00:57.082]Jou soetpatat jou kerriekos
[00:59.522]Jou lekker ding jou violetray
[01:02.050]Vir jou wil ek nog kry
[01:04.722]Hasie hoekom is jou stert so kort
[01:09.534]Hasie hoekom is jou stert so kort
[01:14.422]Hasie hoekom is jou stert so kort
[01:19.190]En wat het van jou stertjie geword
[01:29.030]Jou spinnekop jou akkedis
[01:31.438]Jou sprinkaan oor jou koue vis
[01:34.054]Jou bitter wyn jou pruttelaar
[01:36.494]En ek slaan jou in mekaar
[01:38.161]Ene kone yonge
[01:39.153]Jou pikswart slang jou suurlemoen
[01:41.297]Jou heks se kind jou skerpioen
[01:43.761]Jou krokodil jou wilde hen
[01:46.313]Jou liefde wil ek wen
[01:48.745]En Hasie hoekom is jou stert so kort
[01:53.841]Hasie hoekom is jou stert so kort
[01:58.769]Hasie hoekom is jou stert so kort
[02:03.481]En wat het van jou stertjie geword
[02:11.000]He he he
[02:14.440]Ek weet nie
文本歌词
Hasie - Steve Hofmeyr
Jou bruinoog nooi jou donkerkop
Jou pannekoek jou lollipop
Jou toetsie-toe jou sonnestraal
Vir jou kom ek nog haal
Go a medon
Jou suikerriet jou witbeskuit
Jou nuwe stoof jou moskonfyt
Jou heuningnes jou vleispastei
Vir jou wil ek nog hê
En Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
En wat het van jou stertjie geword
Ek weet nie
Jou appeltert jou mielieblaar
Jou tortelduif jou koringaar
Jou sak vol goud jou diamant
O ek is aan die brand
Jou dadelpit jou suikerbos
Jou soetpatat jou kerriekos
Jou lekker ding jou violetray
Vir jou wil ek nog kry
Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
En wat het van jou stertjie geword
Jou spinnekop jou akkedis
Jou sprinkaan oor jou koue vis
Jou bitter wyn jou pruttelaar
En ek slaan jou in mekaar
Ene kone yonge
Jou pikswart slang jou suurlemoen
Jou heks se kind jou skerpioen
Jou krokodil jou wilde hen
Jou liefde wil ek wen
En Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
Hasie hoekom is jou stert so kort
En wat het van jou stertjie geword
He he he
Ek weet nie