当前位置:首页 >> Johannes Kerkorrel >> Halala Afrika

LRC歌词

[ilingku:064]
[ver:v1.0]
[ti:Halala Afrika]
[ar:Johannes Kerkorrel]
[al:Hoe Ek Voel]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]Halala Afrika - Johannes Kerkorrel
[00:01.920]Written by:Johannes Kerkorrel
[00:03.850]Toe die wêreld hier nog jong was
[00:08.234]En die horison wyd en oop
[00:12.440]Was dit groen hier in die halfrond
[00:17.187]Suid van die ewenaar
[00:20.883]En in die skemer as die son sak
[00:25.144]En die beeste huis toe loop
[00:29.735]Klink die roepstem van die vrouwe alala
[00:33.855]Oh die heuvels van die land
[00:38.144]Halala
[00:40.256]Halala
[00:42.344]Ewig is ons afrika
[00:46.582]Halala
[00:48.608]Halala
[00:50.743]Ewig is ons afrika
[00:54.955]Tula tula mtanami
[00:59.064]Tula tula sanaboni
[01:03.274]Tula tula mtanami
[01:06.903]Ubab uzobuya sihlale naye
[01:11.021]Ubab uzobuya sihlale sonke
[01:15.606]Hmmm hmmm
[01:17.757]Toe kom die skepe uit die weste
[01:22.407]Wit seile oor die see
[01:26.190]Om te vra vir kos en water
[01:30.283]En te bly vir so veel meer
[01:34.438]En die land wat een tyd oop was
[01:39.135]Die land het ons verruil
[01:42.998]Vir die ghetto's van die
[01:45.267]Stede
[01:46.978]Is ons koperdraad gegee
[01:51.096]Halala halala halala halala
[01:55.158]Ewig is ons afrika
[01:58.347]Kamnandi
[01:59.409]Halala halala halala halala
[02:03.429]Ewig is ons afrika
[02:07.624]Tula tula mtanami
[02:11.768]Tula tula sanaboni
[02:15.854]Tula tula mtanami
[02:19.506]Ubab uzobuya sihlale naye
[02:23.596]Ubab uzobuya sihlale sonke
[02:28.082]Hmmm hmmm
[03:03.264]Daar was rykdom in die maag
[03:07.136]Van ons moeder afrika
[03:11.644]Diamante en ook steenkool
[03:16.210]Goud edel metaal
[03:19.633]En die mense word die slawe hier
[03:24.070]Want die mense word betaal
[03:28.203]Om te tonnel in die aarde
[03:32.119]Elke greintjie uit te haal
[03:36.266]En die groot en oop grasvlaktes
[03:40.358]Span dit toe met doringdraad
[03:44.585]En van die olifant tot die gemsbok
[03:48.789]Al die diere moes kom buig
[03:52.920]Voor die mag van die grootwildjagter
[03:57.057]Voor die mag van sy groot geweer
[04:01.501]Totdat net die stilte oorbly
[04:05.382]Totdat net die stilte heers
[04:09.511]Halala halala halala halala
[04:13.636]Ewig is ons afrika
[04:16.785]Kamnandi
[04:17.785]Halala halala halala halala
[04:21.864]Ewig is ons afrika
[04:26.014]Halala halala halala halala
[04:30.081]Ewig is ons afrika
[04:33.273]Kamnandi
[04:34.258]Halala halala halala halala
[04:38.529]Ewig is ons afrika
[04:42.803]Halala halala halala halala
[04:46.919]Ewig is ons afrika
[04:50.061]Kamnandi
[04:51.102]Halala halala halala halala
[04:55.484]Hay bole afrika
[04:59.338]Halala halala halala halala
[05:03.363]Ewig is ons afrika
[05:06.497]Kamnandi
[05:07.528]Halala halala halala halala
[05:11.606]Ewig is ons afrika
[05:15.718]Halala halala halala halala
[05:19.765]Ewig is ons afrika
[05:22.862]Kamnandi
[05:23.872]Halala halala halala halala
[05:27.970]Ki mayibuye afrika
[05:32.078]Halala halala halala halala
[05:36.332]Sasiphila
[05:38.146]Sasiphila
[05:39.260]Kamnandi
[05:40.205]Kamnandi
[05:41.245]Halala halala halala
[05:44.588]Mayibuye afrika
[05:46.846]Sasy tsa mu lutsana tsi na
[05:49.388]Halala halala halala halala
[05:52.656]Sasiphila
[05:54.420]Sasiphila
[05:55.536]Kamnandi
[05:56.536]Kamnandi
[05:57.552]Halala halala halala mayibuye afrika
[06:04.661]Hmmm hmmm

文本歌词

Halala Afrika - Johannes Kerkorrel
Written by:Johannes Kerkorrel
Toe die wêreld hier nog jong was
En die horison wyd en oop
Was dit groen hier in die halfrond
Suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak
En die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vrouwe alala
Oh die heuvels van die land
Halala
Halala
Ewig is ons afrika
Halala
Halala
Ewig is ons afrika
Tula tula mtanami
Tula tula sanaboni
Tula tula mtanami
Ubab uzobuya sihlale naye
Ubab uzobuya sihlale sonke
Hmmm hmmm
Toe kom die skepe uit die weste
Wit seile oor die see
Om te vra vir kos en water
En te bly vir so veel meer
En die land wat een tyd oop was
Die land het ons verruil
Vir die ghetto's van die
Stede
Is ons koperdraad gegee
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Tula tula mtanami
Tula tula sanaboni
Tula tula mtanami
Ubab uzobuya sihlale naye
Ubab uzobuya sihlale sonke
Hmmm hmmm
Daar was rykdom in die maag
Van ons moeder afrika
Diamante en ook steenkool
Goud edel metaal
En die mense word die slawe hier
Want die mense word betaal
Om te tonnel in die aarde
Elke greintjie uit te haal
En die groot en oop grasvlaktes
Span dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok
Al die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter
Voor die mag van sy groot geweer
Totdat net die stilte oorbly
Totdat net die stilte heers
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Hay bole afrika
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Halala halala halala halala
Ewig is ons afrika
Kamnandi
Halala halala halala halala
Ki mayibuye afrika
Halala halala halala halala
Sasiphila
Sasiphila
Kamnandi
Kamnandi
Halala halala halala
Mayibuye afrika
Sasy tsa mu lutsana tsi na
Halala halala halala halala
Sasiphila
Sasiphila
Kamnandi
Kamnandi
Halala halala halala mayibuye afrika
Hmmm hmmm
  • LRC下载
  • JSON下载
  • 文本下载
  • 推荐音乐

    更多

    推荐视频

    更多