LRC歌词
[02:10.00]Jou huis is waar jou hart is
[02:10.00]My hart is leeg geween
[02:10.00]Vandat sy verdwyn het
[02:10.00]wandel ek oral alleen
[02:10.00]
[02:10.00]Sing oor somer briese
[02:10.00]Jou weemoed sleep weer oor
[02:10.00]Saam met die lowerstruike
[02:10.00]sing my 'n hemelse koor
[02:10.00]
[02:10.00]Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
[02:10.00]wat vloei deur ons woestynland
[02:10.00]Droog die rivier weg
[02:10.00]dan sal al die klein vissies sterf
[02:10.00]
[02:10.00]Ek stap deur stille strate
[02:10.00]Die eggo's maak my seer
[02:10.00]My hart is soos my hande
[02:10.00]soekend maar bly altyd leeg
[02:10.00]
[02:10.00]Woestyne kan my nie keer nie
[02:10.00]Ek baan deur storms my weg
[02:10.00]Ek sal die rivier weer terugvind
[02:10.00]voor hierdie klein vissie sterf
[02:10.00]
[02:10.00]Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
[02:10.00]wat vloei deur ons woestynland
[02:10.00]Droog die rivier weg
[02:10.00]dan sal al die klein vissies sterf
[02:10.00]
[02:10.00]Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
[02:10.00]wat vloei deur ons woestynland
[02:10.00]Droog die rivier weg
[02:10.00]dan sal al die klein vissies sterf
文本歌词
Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat sy verdwyn het
wandel ek oral alleen
Sing oor somer briese
Jou weemoed sleep weer oor
Saam met die lowerstruike
sing my 'n hemelse koor
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf
Ek stap deur stille strate
Die eggo's maak my seer
My hart is soos my hande
soekend maar bly altyd leeg
Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg
Ek sal die rivier weer terugvind
voor hierdie klein vissie sterf
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf