当前位置:首页 >> Steve Hofmeyr >> Amper

LRC歌词

[ilingku:075]
[ver:v1.0]
[ti:Amper]
[ar:Steve Hofmeyr]
[al:Grootste Platinum Treffers]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]Amper - Steve Hofmeyr
[00:23.334]As jy eendag miskien
[00:26.223]In 'n droom oor ons weer sien
[00:29.742]Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien
[00:35.470]Om deur die beeskraal en sy kallers
[00:38.509]By die hooimied jou te vra
[00:43.302]Is ek amper in jou drome
[00:46.261]Want jy is rêrig in my hart
[00:49.366]Is ek amper in jou drome
[00:52.406]Want jy is rêrig in my hart
[00:58.785]As jy eendag miskien
[01:01.638]In 'n droom oor ons weer sien
[01:05.035]Hoe vêr 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiën
[01:10.913]Ek sou lig maak op jou paaie
[01:13.889]En 'n kers wees vir jou kaart
[01:18.685]Was jy amper in my drome
[01:21.937]Maar rêrig in my hart
[01:24.711]Was jy amper in my drome
[01:28.125]Maar rêrig in my hart
[01:34.078]As jy eendag my vra
[01:37.028]Hoe't ek my vanmelewe gedra
[01:40.479]Toe jy my kom vertel het van 'n beter man se plaas
[01:46.494]Sou ek jou sê jy't als gemis toe ek my rug wegdraai
[01:54.063]Daar was trane in my oë
[01:56.941]Omtrent 'n liter en 'n kwart
[02:00.196]Ek was amper in my drome
[02:03.135]Jy was rêrig in my hart
[02:06.313]Daar was trane in my oë
[02:09.188]Omtrent 'n liter en 'n kwart
[02:12.461]Ek was amper in your drome
[02:15.544]Jy was rêrig in my hart
[02:21.025]Mmmmm mmmmm
[02:27.434]Mmmmm mmmmm mmmmm
[02:35.262]Mmmmm

文本歌词

Amper - Steve Hofmeyr
As jy eendag miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien
Om deur die beeskraal en sy kallers
By die hooimied jou te vra
Is ek amper in jou drome
Want jy is rêrig in my hart
Is ek amper in jou drome
Want jy is rêrig in my hart
As jy eendag miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe vêr 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiën
Ek sou lig maak op jou paaie
En 'n kers wees vir jou kaart
Was jy amper in my drome
Maar rêrig in my hart
Was jy amper in my drome
Maar rêrig in my hart
As jy eendag my vra
Hoe't ek my vanmelewe gedra
Toe jy my kom vertel het van 'n beter man se plaas
Sou ek jou sê jy't als gemis toe ek my rug wegdraai
Daar was trane in my oë
Omtrent 'n liter en 'n kwart
Ek was amper in my drome
Jy was rêrig in my hart
Daar was trane in my oë
Omtrent 'n liter en 'n kwart
Ek was amper in your drome
Jy was rêrig in my hart
Mmmmm mmmmm
Mmmmm mmmmm mmmmm
Mmmmm
  • LRC下载
  • JSON下载
  • 文本下载
  • 推荐音乐

    更多

    推荐视频

    更多