LRC歌词
[ilingku:032]
[ver:v1.0]
[ti:Pampoen]
[ar:Steve Hofmeyr]
[al:Pampoen]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]Pampoen - Steve Hofmeyr
[00:08.201]Sing sing jou woorde teen my vas
[00:16.375]Bring jou hele lewe in 'n tas
[00:24.213]Vat die trein na bloemfontein
[00:27.388]En die 5 no 6 na petrus steyn
[00:31.932]En as jy wil vat
[00:35.533]Pa daar 'n bicycle
[00:40.147]Volg volg die grondpad teen die bult
[00:48.375]Hol oor die velde as jy wil
[00:56.312]Hier wag ek die jare om
[00:59.827]Vir 'n stofwolk op die horison
[01:03.767]Of iets soortgelyk
[01:08.059]Wat soos jy lyk
[01:11.669]Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[01:15.677]En 'n trekker wat se tyres lek
[01:20.210]Vir alles wat ek gan jou gedoen het
[01:23.881]Kom jy by my intrek
[01:27.581]Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[01:31.618]En 'n plaas wat ek afbetaal
[01:36.198]Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[01:40.035]Kom jy om my te haal
[01:48.156]Stuur stuur my liefde vir jou ma
[01:56.281]Maar as jy kom los haar net daar
[02:04.109]Hier's net plek vir drie van ons
[02:08.115]Want dis ek en jy en 'n af oorhond
[02:12.073]Sy naam is roof
[02:15.588]Maar hy's al jare doof
[02:20.325]Bring bring daai goedjies wat jou pla
[02:28.123]En ek maak 'n ring van ogies draad
[02:36.133]Ek spaar nog vir die diamant
[02:39.730]En 'n donkiekar vir die predikant
[02:43.653]Ek sal moet blomme leen
[02:47.636]Tot dit eendag reën
[02:51.611]Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[02:55.809]En 'n trekker wat se tyres lek
[03:00.202]Vir alles wat ek gan jou gedoen het
[03:04.088]Kom jy by my intrek
[03:07.625]Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[03:11.706]En 'n plaas wat ek afbetaal
[03:16.183]Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[03:20.164]Kom jy om my te haal
[03:23.662]Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[03:27.782]En 'n trekker wat se tyres lek
[03:31.902]Vir alles wat ek gan jou gedoen het
[03:36.077]Kom jy by my intrek
[03:39.647]Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
[03:43.507]En 'n plaas wat ek afbetaal
[03:48.164]Vir alles wat ek aan jou gedoen het
[03:52.009]Kom jy om my te haal
[03:55.848]Kom jy om my te haal
文本歌词
Pampoen - Steve Hofmeyr
Sing sing jou woorde teen my vas
Bring jou hele lewe in 'n tas
Vat die trein na bloemfontein
En die 5 no 6 na petrus steyn
En as jy wil vat
Pa daar 'n bicycle
Volg volg die grondpad teen die bult
Hol oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir 'n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk
Wat soos jy lyk
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek gan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Stuur stuur my liefde vir jou ma
Maar as jy kom los haar net daar
Hier's net plek vir drie van ons
Want dis ek en jy en 'n af oorhond
Sy naam is roof
Maar hy's al jare doof
Bring bring daai goedjies wat jou pla
En ek maak 'n ring van ogies draad
Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen
Tot dit eendag reën
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek gan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek gan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Kom jy om my te haal