LRC歌词
[ilingku:053]
[ver:v1.0]
[ti:Trein Na Pretoria]
[ar:Manie Jackson]
[al:In Duet met Ons Legendes]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]Trein Na Pretoria - Manie Jackson
[00:06.110]Written by:Dock Walsh
[00:12.221]Dit het gebeur op die trein na Pretoria
[00:18.358]Die weer was bitterlik koud
[00:24.263]In 'n hoekie sit 'n meisie
[00:29.975]Sy lyk vir my skaam en benoud
[00:36.212]Die kondukteur vra vir haar kaartjie
[00:42.014]Sy se nee sy't nie geld om een te koop
[00:48.113]Maar ek moet gaan na Pretoria
[00:54.119]Al moet ek ook daarheen loop
[01:06.198]My moeder le daar op sterwe
[01:11.824]En ek is haar enigste kind
[01:17.836]Ek moet gaan na Pretoria
[01:23.744]As ek haar nog lewend wil vind
[01:29.576]Die kondukteur die neem toe haar handjie
[01:35.643]Daar is trane in sy een linker oog
[01:41.623]Jy kan ry met my na Pretoria
[01:47.474]Al moet ek jou kaartjie betaal
[02:17.483]In die kerkhof daar in Pretoria
[02:23.249]Is daar 'n nuwe hopie grond
[02:29.165]Onder daardie hopie le begrawe
[02:35.029]'N droewige kindjie se moeder
[02:41.005]Die konduteur neem weer haar handjie
[02:46.938]Toe hy sien hoe die kleine meisie ly
[02:53.085]Ek het nie eens 'n kind nie
[02:58.999]En nou kan jy maar by my bly
[03:04.762]Ek het nie eens 'n kind nie
[03:10.844]En nou kan jy maar by my bly
文本歌词
Trein Na Pretoria - Manie Jackson
Written by:Dock Walsh
Dit het gebeur op die trein na Pretoria
Die weer was bitterlik koud
In 'n hoekie sit 'n meisie
Sy lyk vir my skaam en benoud
Die kondukteur vra vir haar kaartjie
Sy se nee sy't nie geld om een te koop
Maar ek moet gaan na Pretoria
Al moet ek ook daarheen loop
My moeder le daar op sterwe
En ek is haar enigste kind
Ek moet gaan na Pretoria
As ek haar nog lewend wil vind
Die kondukteur die neem toe haar handjie
Daar is trane in sy een linker oog
Jy kan ry met my na Pretoria
Al moet ek jou kaartjie betaal
In die kerkhof daar in Pretoria
Is daar 'n nuwe hopie grond
Onder daardie hopie le begrawe
'N droewige kindjie se moeder
Die konduteur neem weer haar handjie
Toe hy sien hoe die kleine meisie ly
Ek het nie eens 'n kind nie
En nou kan jy maar by my bly
Ek het nie eens 'n kind nie
En nou kan jy maar by my bly