LRC歌词
[ilingku:070]
[ver:v1.0]
[ti:My Hart Het Klaar Besluit]
[ar:Monique]
[al:20 Goue Treffers]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]My Hart Het Klaar Besluit - Monique/David Fourie
[00:23.880]Bly net hier
[00:26.190]Bly net hier vanaand tot dit lig is
[00:30.780]Het jou nodig
[00:33.470]My lief ek tel elke uur
[00:36.800]En ek tel sekondes af
[00:39.270]Tot ek terug is
[00:43.950]Ek kan nie my lyf beheer
[00:46.650]Ek kan nie help wat gebeur
[00:49.210]Ek kan nie my liefde keer nie
[00:53.380]My hart het klaar besluit
[00:57.520]Ek kan nie help dat ek weet
[01:00.600]Ek kan nie jou gesig vergeet nie
[01:04.559]My hart het klaar besluit
[01:08.579]Ek voel jou hier
[01:10.389]Ek voel jou hier in my hart elke oomblik
[01:15.949]Die ure tussen jou en my
[01:18.669]Solank jy onthou dat
[01:21.649]Elke liewe uur ek het jou nodig
[01:26.759]So nodig
[01:28.519]Ek kan nie my lyf beheer
[01:31.249]Ek kan nie help wat gebeur
[01:33.709]Ek kan nie my liefde keer nie
[01:37.929]My hart het klaar besluit
[01:42.369]Ek kan nie help dat ek weet
[01:45.149]Ek kan nie jou gesig vergeet nie
[01:49.059]My hart het klaar besluit
[01:53.469]O wat ek nie vir jou sal doen
[01:58.908]My laaste asem om jou te soen
[02:07.118]Om jou te soen
[02:13.258]Ek kan nie my lyf beheer
[02:15.928]Ek kan nie help wat gebeur
[02:18.628]Ek kan nie my liefde keer nie
[02:22.658]My hart het klaar besluit
[02:26.698]Ek kan nie help dat ek weet
[02:29.778]Ek kan nie jou gesig vergeet nie
[02:33.768]My hart het klaar besluit
[02:37.998]Want my hart
[02:41.598]Want my hart het klaar
[02:45.168]My hart het klaar besluit
文本歌词
My Hart Het Klaar Besluit - Monique/David Fourie
Bly net hier
Bly net hier vanaand tot dit lig is
Het jou nodig
My lief ek tel elke uur
En ek tel sekondes af
Tot ek terug is
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Ek voel jou hier
Ek voel jou hier in my hart elke oomblik
Die ure tussen jou en my
Solank jy onthou dat
Elke liewe uur ek het jou nodig
So nodig
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
O wat ek nie vir jou sal doen
My laaste asem om jou te soen
Om jou te soen
Ek kan nie my lyf beheer
Ek kan nie help wat gebeur
Ek kan nie my liefde keer nie
My hart het klaar besluit
Ek kan nie help dat ek weet
Ek kan nie jou gesig vergeet nie
My hart het klaar besluit
Want my hart
Want my hart het klaar
My hart het klaar besluit