LRC歌词
[ilingku:077]
[ver:v1.0]
[ti:Laat My Lewe, Laat My Liefhe]
[ar:Manie Jackson]
[al:Tydlose Treffers]
[by:]
[00:00.000]Laat My Lewe, Laat My Liefhe (让我的生活,离开我的爱) - Manie Jackson
[00:04.830]Lyrics by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges
[00:09.660]Composed by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges
[00:14.497]Ek is alleen en dit is stil om my heen
[00:20.907]Maar iemand is daar wat my verstaan
[00:27.946]Êrens is daat iemand wat my drome wil deel
[00:34.699]Wat tog in alles by my staan
[00:41.686]Al my verlange verdwyn in die niet
[00:48.362]Jy is nou 'n deel van my bestaan
[00:55.115]Weg is my sorge 'n ster wat verskiet
[01:01.902]Liefde is tog al waaroor dit gaan
[01:08.395]Laat my lewe laat my liefhê
[01:14.987]Laat my weet h*e dit voel
[01:18.230]Om te sê wat ek bedoel
[01:21.837]Deel my lewe en my liefde
[01:28.557]Laat my leef om te gee wat ek kan
[01:36.138]Al my verlange verdwyn in die niet
[01:42.706]Jy is nou 'n deel van my bestaan
[01:49.460]Weg is my sorge 'n ster wat verskiet
[01:56.296]Liefde is tog al waaroor dit gaan
[02:02.799]Laat my lewe laat my liefhê
[02:09.276]Laat my weet h*e dit voel
[02:12.594]Om te sê wat ek bedoel
[02:16.106]Deel my lewe en my liefde
[02:22.873]Laat my leef om te gee wat ek kan
[02:29.785]Want jy deel in al my vreugde
[02:33.215]En jy deel in al my leed
[02:36.535]En ek weet dat ek net steeds
[02:39.576]Net vir jou liefde leef
[02:43.415]Laat my lewe laat my liefhê
[02:50.003]Laat my weet h*e dit voel
[02:53.381]Om te sê wat ek bedoel
[02:56.861]Deel my lewe en my liefde
[03:03.668]Laat my leef om te gee wat ek kan
[03:10.548]Laat my lewe laat my liefhê
[03:17.212]Laat my weet h*e dit voel
[03:20.533]Om te sê wat ek bedoel
[03:24.028]Deel my lewe en my liefde
[03:30.805]Laat my leef om te gee wat ek kan
[03:37.635]Laat my leef om te gee wat ek kan
[03:44.399]Laat my leef om te gee wat ek kan
文本歌词
Laat My Lewe, Laat My Liefhe (让我的生活,离开我的爱) - Manie Jackson
Lyrics by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges
Composed by:A. Martin-Krause/B. Meinunger/L. Bridges
Ek is alleen en dit is stil om my heen
Maar iemand is daar wat my verstaan
Êrens is daat iemand wat my drome wil deel
Wat tog in alles by my staan
Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou 'n deel van my bestaan
Weg is my sorge 'n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan
Laat my lewe laat my liefhê
Laat my weet h*e dit voel
Om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan
Al my verlange verdwyn in die niet
Jy is nou 'n deel van my bestaan
Weg is my sorge 'n ster wat verskiet
Liefde is tog al waaroor dit gaan
Laat my lewe laat my liefhê
Laat my weet h*e dit voel
Om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan
Want jy deel in al my vreugde
En jy deel in al my leed
En ek weet dat ek net steeds
Net vir jou liefde leef
Laat my lewe laat my liefhê
Laat my weet h*e dit voel
Om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan
Laat my lewe laat my liefhê
Laat my weet h*e dit voel
Om te sê wat ek bedoel
Deel my lewe en my liefde
Laat my leef om te gee wat ek kan
Laat my leef om te gee wat ek kan
Laat my leef om te gee wat ek kan