当前位置:首页 >> Monique >> Pienk Champagne

LRC歌词

[ilingku:076]
[ver:v1.0]
[ti:Pienk Champagne]
[ar:Monique]
[al:20 Goue Treffers]
[by:]
[offset:0]
[00:00.000]Pienk Champagne - Monique
[00:08.650]Y's sterker as 'n storm
[00:12.550]Jy's wilder as die wind
[00:16.520]Jy kyk nog na die wêreld
[00:19.280]Deur die oë van 'n kind
[00:24.560]Jou speelgrond is die somer
[00:28.550]Jy maak net soos jy wil
[00:32.530]Jy vlei my met jou woorde
[00:34.970]Maak die wêreld om my stil
[00:40.250]Want jy soen is soos pienk Champagne
[00:44.920]Jou sagte mond wat my lippe lyn
[00:48.870]Nêrens êrens anders
[00:50.640]As hier in jou arms
[00:52.800]Kaalvoet in die gras
[00:54.710]Weet ons waar die wind ons waai
[00:58.470]En jy maak my vry
[01:00.970]Steel my hart want jy kan hom kry
[01:04.560]En ek wens ek kon verdwyn
[01:10.460]In jou soen soos pienk Champagne
[01:20.390]Ek het rusteloos gewonder
[01:24.280]Ek moes op my eie staan
[01:28.370]Net 'n swerwer totdat
[01:29.900]Jy vir my kom wys het
[01:32.030]Waaroor liefde gaan
[01:36.610]My lewe is 'n raaisel
[01:40.460]Jy lees my soos 'n boek
[01:44.300]As jou oë in myne wegraak
[01:46.940]Weet ek jy't na my kom soek
[01:52.300]Want jou soen is soos pienk Champagne
[01:56.960]Jou sagte mond wat my lippe lyn
[02:00.870]Nêrens êrens anders as hier in jou arms
[02:04.780]Kaalvoet in die gras
[02:06.440]Weet ons waar die wind ons waai
[02:10.539]En jy maak my vry
[02:13.009]Steel my hart want jy kan hom kry
[02:17.049]En ek wens ek kon verdwyn
[02:22.409]In jou soen soos pienk Champagne
[02:32.069]Pienk Champagne
[02:37.269]Jou soen jou soen jou soen
[02:40.489]Jou soen is soos pienk Champagne
[02:44.949]Jou sagte mond wat my lippe lyn
[02:48.859]Nêrens êrens anders as hier in jou arms
[02:52.779]Kaalvoet in die gras
[02:54.679]Weet ons waar die wind ons waai
[02:58.489]En jy maak my vry
[03:00.969]Steel my hart want jy kan hom kry
[03:04.779]En ek wens ek kon verdwyn
[03:10.439]In jou soen soos pienk Champagne
[03:18.829]Soen soos pienk Champagne
[03:24.029]Pienk Champagne

文本歌词

Pienk Champagne - Monique
Y's sterker as 'n storm
Jy's wilder as die wind
Jy kyk nog na die wêreld
Deur die oë van 'n kind
Jou speelgrond is die somer
Jy maak net soos jy wil
Jy vlei my met jou woorde
Maak die wêreld om my stil
Want jy soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders
As hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Ek het rusteloos gewonder
Ek moes op my eie staan
Net 'n swerwer totdat
Jy vir my kom wys het
Waaroor liefde gaan
My lewe is 'n raaisel
Jy lees my soos 'n boek
As jou oë in myne wegraak
Weet ek jy't na my kom soek
Want jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne
Jou soen jou soen jou soen
Jou soen is soos pienk Champagne
Jou sagte mond wat my lippe lyn
Nêrens êrens anders as hier in jou arms
Kaalvoet in die gras
Weet ons waar die wind ons waai
En jy maak my vry
Steel my hart want jy kan hom kry
En ek wens ek kon verdwyn
In jou soen soos pienk Champagne
Soen soos pienk Champagne
Pienk Champagne
  • LRC下载
  • JSON下载
  • 文本下载
  • 推荐音乐

    更多

    推荐视频

    更多